Mej/ Mnr Fichie Finalis.
Dit is weer tyd vir die #instafacefichiefavouritefoto-kompetisie!! Stem vir jou gunsteling finalis deur hul foto te “like” of te “love”.
Stemming sluit aan die begin van die tweede helfte van Woensdag, 22 Februarie 2023 se Mnr en Mej Fichie 2023.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf
Meer skolenuus. https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf