)
Fisiese Wetenskappe – Hoërskool Fichardtpark leerders genooi

Fisiese Wetenskappe. Nege leerders van Hoërskool Fichardtpark is na die Vrystaat Skeinat (Fisiese Wetenskappe) konvensie genooi. Die konvensie vind plaas op 14 en 15 Augustus by die Noordwes Universiteit, Potchefstroom…

Suid-Vrystaat Hokkie – Fichies spelers in spanne opgeneem

Suid Vrystaat Hokkie. Tien hokkiespelers van Hoërskool Fichardtpark is in hul onderskeie ouderdomsgroepe se Suid-Vrystaat Hokkie spanne verkies. o14 Dogters o14 Seuns o16 Seuns o18B Dogters o18 Seuns Meer skolenuus:…

Hokkie en Rugby – Hoërskool Fichardtpark vs Hoërskool Sentraal

Hokkie en Rugby. Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein se eerste span Hokkie seuns, eerste span Hokkie dogters en Fichie Leeus het die afgelope naweek hokkie en rugby teen Hoërskool Sentraal gespeel.…

Choral Celebration Festival Series – Fichies neem deel

Choral Celebration Festival Series. Die Fichie-koor het gisteraand, 5 Mei, by die Choral Celebration Festival Series opgetree. Hoërskool Fichardtpark het die verhoog gedeel met die kore van onder andere die…

Fichie Netbal – Presteer by Sentraal toernooi

Fichie Netbal. Fichie Netbal se Eerste span het die derde plek behaal by die Sentraal Toernooi. Die span behaal die volgende uitslae: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://fpark.co.za Foto verskaf

Sentraal Sporttoernooi – Dailen Geldenhuys man van die wedstryd

Sentraal Sporttoernooi. Dailen Geldenhuys van Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein, is aangewys as die man van die wedstryd. Dit was tydens die rugbywedstryd teen Hoërskool Pearson, Port Elizabeth, by die Sentraal…

Fichies Drama na KKNK – drama leerders ervaar kunste behoorlik

Fichies Drama na KKNK. Hoërskool Fichardtpark se drama leerders het behoorlik die kunste ervaar by die KKNK! Die leerders het die voorreg gehad om ‘n verskeidenheid toneel-opvoerings by te woon,…

Southern Cape Tours Netball – Hoërskool Fichardtpark die wenners

Southern Cape tours Netball. Hoërskool Fichardtpark van Bloemfontein se Eerste netbalspan en die o/14A netbalspan het die Southern Cape tours Netball toernooi in George gewen. Die o/14A span het teen…

Kwagga Netbalweek – Hoërskool Fichardtpark presteer

Kwagga Netbalweek. Hoërskool Fichardtpark, Bloemfontein, se netbalspanne neem deel by Hoërskool Outeniqua in George se Kwagga Netbalweek. Die eerste dag se uitslae: 0/14’s wen hul drie wedstryde 0/15’s 0/16’s wen…

Red Oak Rugbytoernooi – Aangebied deur Hoërskool Fichardtpark

Red Oak Rugbytoernooi. Vyftien rugbyspelers van verskeie skole is tydens die Red Oak Rugbytoernooi as Speler van die Wedstryd in hul onderskeie wedstryde aangewys is. Hierdie spelers is ook verkies…

Fichie Hokkie – Hoërskool Fichardtpark hokkiespanne toer

Fichie Hokkie. Fichie hokkie se seuns- en dogters hokkiespanne het ‘n toer onderneem na Hilton College in Pietermaritzburg. Die hokkiespanne het teen verskeie skole meegeding. Die Fichie hokkie uitslae: Meer…

Fichies Rugbytoer – Hoërskool Fichardtpark vs Brandwag

Fichies Rugbytoer. Hoërskool Fichardtpark se rugbymanne het hul laaste wedstryd op hul rugbytoer teen Hoërskool Brandwag van Benoni gespeel. Hoërskool Fichardtpark se spanne het vier ui vyf wedstryde teen Hoërskool…

SA Atletiek – Fichie Atlete hou Vrystaat se naam hoog

SA Atletiek. Hoërskool Fichardtpark van Bloemfontein, is weereens baie trots op elkeen van hul atlete wat die afgelope week aan SA Atletiek byeenkoms in Pietermaritzburg deelgeneem het. Geluk met elke…

Wesgrow Hokkie Liga – Hoërskool Fichardtpark vs Hoërskool Trio

Wesgrow Hokkie liga. Met Hoërskool Fichardtpark se 1ste hokkiespan wedstryd teen Hoërskool Trio van Kroonstad, het die Fichie-manne die stokke laat praat. Fichardtpark het die wedstryd oorheers en die eindtelling…

Prysskiet Kompetisie – Hoërskool Fichardtpark presteer

Prysskiet Kompetisie. Fichies se skuts was in die kol tydens die prysskiet kompetisie op 10 en 11 Maart by Hoërskool Sentraal se skietbaan. Fichies het die volgende uitslae behaal: 3P/10m…

Diamantveld Sportdag – Fichies Hokkiespanne suksesvol

Diamantveld Sportdag. Hoërskool Fichardtpark se hokkiespanne het vandag ‘n baie suksesvolle dag beleef by die Diamantveld Sportdag. Fichies is trots op hul hokkiespanne wat ‘n uitstekende dag op die hokkieveld…

Fichie Voortrekkers – Staan altyd reg om te dien

Fichie Voortrekkers. Hoërskool Fichardtpark se voortrekkers is ‘n aktiewe, betrokke groep leerders. Hulle staan altyd reg om te dien en te bederf. Fichies bedank julle vir die positiewe bydrae wat…

Vrystaat Vroue Binneshuise Hokkie – Karla Marais in span

Vrystaat Vroue Binneshuise Hokkie. Carla Marais, Graad 11 leerder van Hoërskool Fichardtpark is ingesluit in die Vrystaat Senior Vroue Binneshuise Hokkie span.Die span het vanaf 1 tot 5 Maart aan…

Hoërskool Fichardtpark Beheerliggaam – Nuwe lid verkies

Hoërskool Fichardtpark Beheerliggaam. Hoërskool Fichardtpark verwelkom mnr Charl Burger wat verkies is tot die beheerliggaam van Hoërskool Fichardtpark. Fichies glo dat dit ‘n geseënde en verrykende ervaring sal wees en…

Bielie Mielie MTB fietswedren – Carli Bouwer presteer

Bielie Mielie MTB fietswedren. Carli Bouwer, leerder van Hoërskool Fichardtpark het Saterdag, 25 Februarie aan die Bielie Mielie MTB fietswedren in Reitz deelgeneem. Sy verwerf ‘n 2de plek in die…

Superliga Pro 20 krieketfinaal – Hoërskool Fichardtpark na finaal

Superliga Pro 20 krieketfinaal. Hoërskool Fichardtpark van Bloemfontein is gister, 20 Februarie, deur na die Superliga Pro 20 krieketfinaal. In die semi-finaal het die span afgereken met Hoërskool Jim Fouché.…

Mej/ Mnr Fichie Finalis – Stem vir jou gunsteling

Mej/ Mnr Fichie Finalis. Dit is weer tyd vir die #instafacefichiefavouritefoto-kompetisie!! Stem vir jou gunsteling finalis deur hul foto te “like” of te “love”. Stemming sluit aan die begin van…

Sentraal NWU Atletiekbyeenkoms – Fichies die wenners

Sentraal NWU Atletiekbyeenkoms. Hoërskool Fichardtpark, Bloemfontein, is die wenners van Die Sentraal/NWU Top 20 Atletiekbyeenkoms!.Fichardtpark het net weer vandag bevestig dat hulle atletiek baie gesond is en dat hulle tel…

Sentraal-NWU top 20 – Fichies ondersteun hul atlete

Sentraal-NWU top 20. Hoërskool Fichardtpark het Vrydag hul atlete by die Top 20 atletiekbyeenkoms ondersteun. Die Fichies het hulle stem laat hoor en die atlete aangedryf met hulle sang. Dalk…

Fichies 1ste Krieketspan – Hoërskool Fichardtpark vs Diamantveld

Fichies 1ste Krieketspan. Fichies 1ste krieketspan het teen Hoërskool Diamantveld te staan gekom. Hierdie span het weereens gewys dat hulle ‘n gedugte span is om mee rekening te hou. Diamantveld…

Mnr/Mej Fichie 2023 – Hoërskool Fichardtpark Finaliste

Mnr/Mej Fichie 2023. Hierdie fantastiese groep Mnr/Mej Fichie 2023 finaliste het op Vrydag, 3 Februarie hul mnr en mej Fichie-fotosessie gehad. Hulle nooi almal uit om die spoggeleentheid op Woensdag,…

Sone 2 Atletiek – Fichies maak amok by byeenkoms

Sone 2 Atletiek. Hoërskool Fichardtpark se atletiekspan behaal 51 eerste plekke, 33 tweede plekke en 25 derde plekke by Sone 2 Atletiek. Verder verbeter Fichies 24 rekords. Twintig prestasies behaal…

Tuks Top 10 Atletiekbyeenkoms – Hoërskool Fichardtpark wenners

Tuks Top 10 Atletiekbyeenkoms. Hoërskool Fichardtpark, Bloemfontein, het onlangs as oorwinnaars van baan gestap met die Tuks Top 10-atletiekbyeenkoms in Pretoria. Skole word in verskillende afdelings ingedeel na gelang van…

Fichie Atlete – Hoërskool Fichardtpark Top atlete in Jakarandastad

Fichie Atlete. Hoërskool Fichardtpark, Bloemfontein, wens die Fichie atlete sterkte toemet die atletiek byeenkoms vandag, Woensdag 1 Februarie. Hulle neem aan die atletiek-byeenkoms in Pretoria deel. “Ons hou styf duimvas…

Fichies Huissport – Fichies dogters atlete presteer

Fichies Huissport. Hoërskool Fichardtpark is baie trots op hul dogters-atlete wat tydens die onlangse Fichies Huissport-byeenkoms as die Top 10 atlete by hierdie byeenkoms aangewys is: Fichies is trots en…

Matrieks 2022 vereer – Top 11 Matrikulante vereer

Matrieks 2022 vereer. Hoërskool Fichardtpark is baie trots op hulle voedingslaerskole. Die hoërskool is uiteindelik ‘n verlengstuk van die grondslag wat by die laerskool op akademiese-, sport- en kultuurvlak gelê…

Fichie Krieket – Fichardtpark kraai koning teen Grey Kollege

Fichie Krieket. Hoërskool Fichardtpark se 1ste krieketspan het as oorwinnaars van die veld gestap in hul wedstryd teen Grey Kollege se O.17A span. Die skool bedank hul kriekethoof en hoofafrigter,…

Fichie Krieket – Fichardtpark seëvier met 4 paaltjies teen Sentraal

Fichie Krieket. Hoërskool Fichardtpark, Bloemfontein, is super trots op hul eerste krieketspan met hulle wen met 4 paaltjies teen Hoërskool Sentraal! Fichies se beste boulers: Fichies se beste kolwers: Meer…

Fichies Top 10 2022- Hoërskool Fichardtpark Kwartaal 4 2022

Fichies Top 10 2022. Baie geluk aan die Fichies Top 10 2022. Hierdie leerders wat, op grond van hul vierdie kwartaal punte, akademies presteer het. Graad 8 2022 Graad 9…

Matriek-uitslae 2022 – Hoërskool Fichardtpark skitter weereens

Matriek-uitslae 2022. Met die matriek-uitslae van 2022 het sewe matriekleerders van Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein, onderskeidings ge-oes. Agt onderskeidings is behaal deur: Neil Arlow Baie geluk aan Niël Arlow wat…

Hoërskool Fichardtpark – Graad 8’s ervaar die Fichie-sonnestelsel

Hoërskool Fichardtpark. Hoërskool Fichardtpark, Bloemfontein, se Graad 8’s van 2023 is vandag gewys dat, om deel te wees van die Fichie-sonnestelsel, verseker ‘n asemrowende ervaring is! Die Graad 8-“sterre” is…

Hoërskool Fichardtpark – Matrieks 2023 se eerste dag in Graad 8

Hoërskool Fichardtpark. Hoërskool Fichardtpark, Bloemfontein, se matrieks van hierdie jaar – onthou julle nog hoe klein en skrikkerig julle was? Fichies sien uit om julle as Graad 12’s te beleef.…

Skole Atletiek – Hoërskool Fichardtpark Top 10 SA Skole Ranglys

Skole Atletiek. Hoërskool Fichardtpark, Bloemfontein, sluit vanjaar hul 2022 atletiekseisoen af met 20 atlete (beide seuns en dogters) op die Top 10 SA-Skole Atletiek Ranglys versprei oor 23 items. Schools…

Kreatio Digters – Hoërskool Fichardtpark digters bekend

Kreatio Digters. Die wenners van Kreatio se poësiekompetisie, in samewerking met Hoërskool Fichardtpark se 2022-skryfskool, is op 26 November bekendgemaak. Kreatio Poets. The winners of Kreatio’s Poetry competition, in collaboration…

Fichardtpark Lions Cheerleaders – Vrystaat kleure verwerf

Fichardtpark Lions Cheerleaders. Nege cheerleaders van Hoërskool Fichardtpark, Bloemfontein, het hul Vrystaat kleure ontvang. Hul afrigter, Elize-Marie Fourie, het ook haar Vrystaat kleure ontvang. Die Fichies leerders is: Alexis le…

Netbal – Hoërskool Fichardtpark afrigter presteer

Netbal. Hoërskool Fichardtpark, Bloemfontein, se eerstespan netbal-afrigter en oud-skolier, Ané Retief, is tot die Suid-Afrikaanse Netbal A-span verkies. Die span gaan aan die Diamantliga deelneem. Netball. Fichardt Park High School’s…

Motheo Krieket – Hoërskool Fichardtpark leerders in span

Motheo Krieket. Twee 0/15 Krieketspelers van Hoërskool Fichardtpark, Bloemfontein, is ingesluit in die Motheo Krieket span. Davyd Oosthuizen en Stiaan Kruger gaan vanaf 5 tot 9 Desember aan die SA…

Fichies Atletiek – Hoërskool Fichardtpark atlete vereer

Fichies Atletiek. Na ‘n uitstekende atletiekseisoen is twee leerders van Hoërskool Fichardtpark deur Vrystaat Atletiek by ‘n spoggeleentheid vereer. Cilethé Julies is vir haar goue medalje op SA’s in die…

Skaak Sterre – Hoërskool Fichardtpark spelers in Vrystaatspan

Skaak Sterre. Ses Fichie-skaakspelers is vir die Vrystaat-skaakspan verkies. Hulle gaan van 3 tot 6 Desember in Durban aan die Suid-Afrikaanse skaakkampioenskappe deelneem. Chess Stars. Six Fichie chess players were…

Skaakliga – Hoërskool Fichardtpark skaakspan die wenners

Skaakliga. Die O.19A skaakspan van Hoërskool Fichardtpark, Bloemfontein, is as ligawenners van die Bloemfontein skaakliga gekroon! Chess League. The U19A chess team from Fichardt Park High School, Bloemfontein, were crowned…

Fichardtpark skoolkoor – Koor op besondere manier vereer

Fichardtpark skoolkoor. Die Hoërskool Fichardtpark skoolkoor het die Michael Casaleggio Wisseltrofee ontvang. Die koor het hierdie jaar ‘n besondere prestasie tydens die Vrystaatse Kunswedstryd behaal. Hulle is bekroon as die…

Bio-Science Olympiad – Hoërskool Fichardtpark Bobaas

Bio-Science Olympiad. Hoërskool Fichardtpark, Bloemfontein, het onlangs dié nasionale eerste plek met die “Bio-Science Olimpiad” behaal. Franco van Heerden (Graad 12) het op nasionale vlak ‘n uitmuntende tweede plek behaal.…

Sport en Kultuur – Hoërskool Fichardtpark Prysuitdeling

Sport en Kultuur. Die jaarlikse Sport- en Kultuur prysuitdeling is op Donderdag, 27 Oktober 2022 aangebied. Leerlinge van Graad 8 tot 12 is tydens hierdie prysuitdeling vir hul prestasies op…

Hoërskool Fichardtpark – Graad 12 Akademiese reuse vereer

Hoërskool Fichardtpark. Op Woensdag, 26 Oktober is Hoërskool Fichardtpark se Graad 12 Akademiese presteerders tydens die Akademiese prysuitdeling vereer. Hierdie was ‘n spoggeleentheid en Fichies is werklik trots op 2022…

Dux-leerling 2022 – Neil Arlow Fichies se Dux 2022

Dux-leerling 2022. Neil Arlow is ‘n Graad 12 leerder van Hoërskool Fichardtpark. Hy is tydens ‘n spoggeleentheid op Woensdag, 26 Oktober, as die Dux-leerling van 2022 aangewys is. Neil behaal…