Fichie Voortrekkers. HoĆ«rskool Fichardtpark se voortrekkers is ‘n aktiewe, betrokke groep leerders. Hulle staan altyd reg om te dien en te bederf. Fichies bedank julle vir die positiewe bydrae wat julle maak. Julle is werklik besig om te glo, werk en dien.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf