Vrystaat Atletiek. Laerskool Truida Kestel van Bethlehem se atlete het uitstekend presteer tyden die Vrystaat Atletiek Kampioenskappe in Bloemfontein.Die Truidjies het elf goue, een silwer en twee brons medaljes verower.
Die twaalf atlete wat die Vrystaat span behaal het, is Wilmari van der Merwe, Jannè Beukes,Chloé Kritzinger, Chloé Nienaber, Cara Rautenbach, Owen Pelser, Molemo Moloi, Teboho Motloung, Liesa Kruger, Khahleho Maqelepo, Nelisa-May Doman en Johnathan Matthew.
Truida Kestell se atlete het die volgende prestasies is behaal:
- Owen Pelser – 1ste in verspring
- Liesa Kruger – 1ste in 1500m en 1ste in 800m
- Janné Beukes – 1ste in Diskus
- Molemo Moloi – 1ste in 100m en 1ste in 150m. Hy behaal rekords in beide.
- Teboho Motloung – 1ste in diskus
- Nelissa-May Doman – 1ste in stap 1500m
- Cara Rautenbach – 1ste in hoogspring en 5de in hekkies
- Khahleho Maqelepo – 1ste in 100m en 2de in 200m
- Jonathan Matthew – 1ste in 1200m
- Chloé Kritzinger – 3de in hoogspring
- Wilmarie van der Merwe – 3de in verspring en 4de in verspring
- Mieke Boshoff – 6de in gewigstoot
- Cloé Nienaber – 5de in 200m en 5de in 100m
- Andries Rautenbach – 6de in diskus
- WH Killian – 6de in 1200m
Die twaalf atlete wat die Vrystaat span behaal het, is Wilmari van der Merwe, Jannè Beukes,Chloé Kritzinger, Chloé Nienaber, Cara Rautenbach, Owen Pelser, Molemo Moloi, Teboho Motloung, Liesa Kruger, Khahleho Maqelepo, Nelisa-May Doman en Johnathan Matthew.
Molemo Moloi en Khahleho Maqelepo is is ingesluit in die Vrystaat aflos span.
Free State Athletics
Truida Kestel Primary School of Bethlehem’s athletes performed admirably at the Free State Athletics Championships in Bloemfontein.The Truidjies also won eleven gold, one silver and two bronze medals.
The twelve athletes who made the Free State team are Wilmari van der Merwe, Jannè Beukes, Chloé Kritzinger, Chloé Nienaber, Cara Rautenbach, Owen Pelser, Molemo Moloi, Teboho Motloung, Liesa Kruger, Khahleho Maqelepo, Nelisa-May Doman and Johnathan Matthew.

Molemo Moloi and Khahleho Maqelepo were included in the Free State relay team.
More school news: https://schoolsthatrock.co.za
Photos supplied