Fichies Drama na KKNK. Hoërskool Fichardtpark se drama leerders het behoorlik die kunste ervaar by die KKNK! Die leerders het die voorreg gehad om ‘n verskeidenheid toneel-opvoerings by te woon, bekendes te ontmoet en inspirasie te tap uit een van die land se bekendste en kultuurrykste feeste in die hart van die Klein Karoo. Dit was ‘n behoorlik ‘n fees gewees!
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf