Fairmont Easter Tournament. Hoërskool Strand se o19 meisies hokkiespan het tydens die Fairmont Easter Tournament, 5 en 6 April, teen verskeie skole gespeel.
Strand se uitslae:
Dag 1:
- Hoërskool Strand vs Hoërskool Charlie Hofmeyr: 2 – 0
- Strand vs Hoërskool Outeniqua: 1 – 2
Dag 2:
- Strand vs St. Cyprians (verdedigende kampioene 2022) 0-4
- Strand vs Hoëskool Robertson 5-0
Op dag een word Jeanél de Klerk aangewys as die Belgotex-speler van die wedstryd in die wedstryd Strand vs Charlie Hofmeyr. Op dag 2 word Atala van Coller aangewys as speler van die wedstryd in die wedstryd Strand vs St. Cyprians. Elrie Pienaar is aangewys as die speler van die wedstryd in die wedstryd Strand vs Robertson.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf