St Stithians Easter Festival. Grey Kollege se 2de tennisspan het tydens die St Stithians Easter Festival teen verskeie skole tennis gespeel. Die seuns het baie goed gevaar en het die tweede plek behaal. St Stithians se span het hulle in die finaal met 5 – 2 gewen.
Grey Kollege se uitslae:
- Wen St Davids 9 – 0
- Wen Clifton 8 – 1
- Wen Maritzburg College 9 – 0
- Wen Pretoria Boys Hih in Semi-finaal 5 – 1
- Verloor teen St Stithians in die finaal 5 – 2
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
https://greycollegesecondary.com/
Foto verskaf
Become a Sponsor








