St Stithians Easter Festival. Grey Kollege se muurbalspan het aan die St Stithians Easter Festival deelgeneem. Grey se manne het al hul wedstryde tydens die toernooi gewen en het die toernooi onoorwonne afgesluit.
Die uitslae wat behaal is:
- Helpmekaar Kollege: 5 -1
- Graeme College: 6 – 0
- St Stithians Boys College: 5 – 1
- Egoli Boys: 4 – 2
- Parktown Boys High School: 6 – 0
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
https://greycollegesecondary.com/
Foto verskaf