Fichies Rugbytoer. Hoërskool Fichardtpark se rugbymanne het hul laaste wedstryd op hul rugbytoer teen Hoërskool Brandwag van Benoni gespeel. Hoërskool Fichardtpark se spanne het vier ui vyf wedstryde teen Hoërskool Grandwag gewen. Die uitslae is as volg: FHP vs Brandwag:
- Fichies O14A wen 50-12
- Fichies 015A wen 41-0
- Fichies 016A verloor 0-21
- Fichies tweedes wen 15-7
- Fichie Leeus wen 52-19
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf