)

Diamantveld Sportdag – Fichies Hokkiespanne suksesvol

Diamantveld Sportdag. Hoërskool Fichardtpark se hokkiespanne het vandag ‘n baie suksesvolle dag beleef by die Diamantveld Sportdag.

Fichies is trots op hul hokkiespanne wat ‘n uitstekende dag op die hokkieveld beleef het. Die uitslae van die onderskeie spanne is as volg:

  • 1ste span meises wen 2-0 teen Kimberley Girls
  • 1ste span seuns wen 5-0 teen Kimberley Boys
  • 2de span meisies verloor 2-0 teen Duineveld
  • o/16A meises wen 12-0 teen Kimberley Girls
  • o/16A seuns wen 4-0 teen Kimberley Boys
  • o/14A meisies wen 7-1 teen Hoërskool Upington
  • o/14A meisies verloor 4-0 teen Duineveld
  • o/14A seuns wen 5-0 teen Duineveld

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://fpark.co.za

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal