Laerskole Atletiek Kampioenskappe. Monet Deutsch van Hoër Meisieskool Paarl het vandag, Saterdag 11 Maart, deelgeneem aan die Wes-Kaap Laerskole Atletiekkampioenskappe.
Hierdie skitterende o12 atleet het die volgende prestasies behaal:
- 100m – 1ste
- 150m semi-finaal – 1ste
- 150m finaal – 1ste
- Die Boland dogterters O12 het die aflos ook gewen