AHMP Hokkie. Supertrots – Dit is hoe Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria voel op hul Hokkie-Bokkies! Hierdie meisies is die skool se 1Eerste span vir 2023 – gaan groot julle!
Die spanlede is:
Graad 12: Anlu Harmse, Caitlyn Celliers, Sane Ferreira, Alzanne Kotze, Minette Lourens, Nicola Meyer, Mila de Wet, Nicola Venter en Danielle Kelbrick
Gr11: Maricha van Greunen, Melissa Ford, Katelyn Janse v Rensburg, Inge Schoeman, Emike Sciocatti, Elge Coetzee en Leila du Plessis.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za