Skaak Sterre. Ses Fichie-skaakspelers is vir die Vrystaat-skaakspan verkies. Hulle gaan van 3 tot 6 Desember in Durban aan die Suid-Afrikaanse skaakkampioenskappe deelneem.
Chess Stars. Six Fichie chess players were selected for the Free State chess team. They will compete in the South African Chess Championships from 3 to 6 December in Durban.
Die spelers is:
- Johrné Rossouw
- Christiaan Kotze
- Malan van Rensburg
- WJ Swanepoel
- Jason Melville
- Joalize Melville
Meer skolesnuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf