Fichie Netbal. Fichie Netbal se Eerste span het die derde plek behaal by die Sentraal Toernooi.
Die span behaal die volgende uitslae:
- HoĆ«rskool Fichardtpark vs Pearson 25 – 20
- FHP vs Jim Fouche 0/17 33 – 10
- FHP vs Wilgerivier 30 – 17
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf