)

Matriek-uitslae 2022 – Hoërskool Fichardtpark skitter weereens

Matriek-uitslae 2022. Met die matriek-uitslae van 2022 het sewe matriekleerders van Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein, onderskeidings ge-oes.

Agt onderskeidings is behaal deur:

Neil Arlow
  • Afrikaans HT
  • English FAl
  • Lewensoriëntering
  • Lewenswetenskappe
  • Fisiese Wetenskappe
  • Wiskunde
  • Rekeningkunde
  • Geskiedenis

Baie geluk aan Niël Arlow wat 8 onderskeidings in die Nasionale Senior Sertifikaat eksamen van 2022 behaal het! Niël behaal ‘n gemiddeld van 91%. Die Fichies se harte klop trots BLOU vandag!!

Dawie Botes

Dawie Botes
  • Afrikaans HT
  • English FAT
  • Lewensoriëntering
  • Lewenswetenskappe
  • Fisiese Wetenskappe
  • Wiskunde
  • Rekeningkunde
  • IGO

Baie geluk, Dawie Botes, hoofseun van 2022, met die 8 onderskeidings wat jy verwerf het tydens die Nasionale Senior Sertifikaat eksamen van 2022. Dawie behaal ‘n gemiddeld van 87,5%. Die Fichies is trots op jou, Dawie!

Bennie Viljoen
Bennie Viljoen
  • Afrikaans HT
  • English FAL
  • Lewensoriëntering
  • Lewenswetenskappe
  • Fisiese Wetenskappe
  • Wiskunde
  • Rekeningkunde
  • Geskiedenis

Baie geluk aan Bennie Viljoen wat 8 onderskeidings in die Nasionale Senior Sertifikaat eksamen van 2022 behaal het!! Bennie behaal ‘n gemiddeld van 84,6%! Die Fichies is trots op hierdie uitnemende prestasie van jou, Bennie!

Ses onderskeidings behaal deur:

Charné Fernandez
Charné Fernandez
  • Afrikaans HT
  • Lewensoriëntering
  • Lewenswetenskappe
  • Fisiese Wetenskappe
  • Wiskunde
  • Rekeningkunde

Baie geluk aan Charné Fernandez wat 6 onderskeidings behaal het! Charné het ‘n gemiddeld van 84,7% verwerf. Fichies is trots op jou, Charné!

Charné Fernandez
Marius Smith
  • English FAL
  • Lewensoriëntering
  • Lewenswetenskappe
  • Fisiese Wetenskappe
  • Wiskunde
  • IGO

Baie geluk aan Marius Smith wat 6 onderskeidings in die Nasionale Senior Sertifikaat eksamen van 2022 behaal het! Marius verwerf ‘n gemiddeld van 81,7%!! Die Fichies is trots op jou, Marius!

Vyf onderskeidings behaal deur:

Sipho Magqibelo
Sipho Magqibelo
  • English FAL
  • Lewensoriëntering
  • Fisiese Wetenskappe
  • Lewenswetenskappe
  • Rekeningkunde

Baie geluk aan Sipho wat 5 onderskeidings in die Nasionale Senior Sertifikaat eksamen behaal het! Die Fichies is trots op jou Sipho!

Rashaan de Koker

Rashaan de Koker
  • English FAK
  • Lewensoriëntering
  • Lewenswetenskappe
  • Geskiedenis
  • Rekeningkunde

Baie geluk aan Rashaan wat 5 onderskeidings in die Nasionale Senior Sertifikaat eksamen behaal het!! Die Fichies is trots op jou, Rashaan!

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://fpark.co.za

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal