EHS Atletiek. Die graad 8-leerders van HoĂ«rskool Ermelo het ‘n uitdunronde gehou vir EHS atletiek se komende atletiekjaar.
Die beste seun vir die dag was Henning Romijn. Die beste dogters was Janeske van Rensburg en MianĂ© Swanepoel. Janus Coetzee het die prys gewen vir die beste gees. Die Erries sien uit na ‘n baie belowende EHS Atletiek jaar.
Die waatlemoenfees wat na afloop van die besige dag gehou is, het gesorg vir ’n morsige en lekker afsluiting.
EHS Athletics. The Grade 8 ;earners from Ermelo High School held a elimination round for EHS athletics’ upcoming athletic year.
The best boy for the day was Henning Romijn. The best girls were Janeske van Rensburg and Miané Swanepoel. Janus Coetzee won the prize for the best spirit.
The watermelon festival held after the end of the busy day made for a messy and fun conclusion.
Meer atletieknuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf