Kreatio Digters. Die wenners van Kreatio se poësiekompetisie, in samewerking met Hoërskool Fichardtpark se 2022-skryfskool, is op 26 November bekendgemaak.
Kreatio Poets. The winners of Kreatio’s Poetry competition, in collaboration with Fichardt Park High School’s 2022 writing school, were announced on 26 November.
Die eerste drie plekke is as volg:
- Eerste plek: Simoné de Witt (Matriek)
- Tweede plek: Eunike Venter (Graad 11)
- Derde plek: Gareth van der Berg (Graad 11)
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf