Prysskiet Kompetisie. Fichies se skuts was in die kol tydens die prysskiet kompetisie op 10 en 11 Maart by Hoërskool Sentraal se skietbaan.
Fichies het die volgende uitslae behaal:
3P/10m
- O21 – Ian Vorster: brons medalje
- O16 – Barend Vorster: Silwer medalje
- O14 – Anje Blom – goue medalje
Spanne
- O/21 – A Span – Regan Hunter, Miné Kleynhans, JF Smith, Ian Vorster – silwer medalje
- C-Span – Willem Agenbach, Cayla Bronkhorst, Janco De Witt, Pieter Knoeter – brons medalje
- O/16 – A Span – Stefan Snydert, Mariné Steyn, Marné van der Walt, Barend Vorster – silwer medalje
- O/14 – A span – Anja Beyleveld, Anje Blom, Juan Prins, Talia Visagie – silwer medalje
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf