Prysskiet 4 – Errie-skuts tref weereens teikens
Prysskiet 4 – Hoërskool Ermelo se skuts tref weereens die teikens. Prysskiet 4 het plaasgevind by die Hoërskool Rob Ferreira. Die Erries het goeie tellings behaal. Nege skuts het hul…
Prysskiet 2 – Morgenzon Landbou Akademie presteer
Prysskiet 2. Morgenzon Landbou Akademie, Potchefstroom, is baie trots op hul skuts. Hulle het in die Ermelo streek met ‘n 1ste, 2de en 4de plek by die 0/16 behaal asook…
Prysskiet Kompetisie – Hoërskool Fichardtpark presteer
Prysskiet Kompetisie. Fichies se skuts was in die kol tydens die prysskiet kompetisie op 10 en 11 Maart by Hoërskool Sentraal se skietbaan. Fichies het die volgende uitslae behaal: 3P/10m…
Erries mik raak en skiet ‘n kolskoot
Veertien van Hoërskool Ermelo se skuts het die afgelope naweek, 9 en 10 Maart 2018, aan die tweede
Liggie-skuts neem deel aan tweede Prysskiet kompetisie
Hoërskool Ligbron vir Akademie en Tegnologie in Ermelo het die naweek van 10 Maart 2018 aan die
Liggies presteer tydens eerste Prysskiet
Verskeie skuts van Ligbron Akademie vir Tegnologie in Ermelo, het verlede week aan die eerste








