Prysskiet 2. Morgenzon Landbou Akademie, Potchefstroom, is baie trots op hul skuts. Hulle het in die Ermelo streek met ‘n 1ste, 2de en 4de plek by die 0/16 behaal asook ‘n 1ste plek vir 0/14 by Prysskiet 2.
Prestasies is as volg:
- Jakobus Raath -1149
- Luwan Pelser – 1315
- Elodi van Graan – 1146
- Alzane van Schalkwyk – 1190
- Hannes Potgieter – 1277
- Adriaan Smuts -702
- Daan Potgieter – 1280
- Jowan du Toit – 919
- Xavier Potgieter – 682
- Benjamin Raath -1036
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf