)

SA Boerperd Streekskampioenskap – Julindie van Brakel presteer

SA Boerperd Streekskampioenskap. Julindie van Brakel het vanaf 15-18 Februarie aan Riversdal Skou deelgeneem. Dit is die S.A. Boerperd se Wes-Kaap Streekskampioenskappe.

Hier behaal sy die volgende uitslae met Langsig Lika:

  • 3 x 1ste plekke
  • Reserwe Kampioen in die Vertoonperd-afdelingEn met Burgerstrots Gedult:

En met Burgerstrots Gedult:

  • 3de plek
  • Kampioen in die Siertuigklas

Julindie het ook vanaf 2 tot 4 Maart aan die Swellendam Skou deelgeneem. Hier behaal sy die volgende uitslae met Langsig Lika:

  • 2 x 1ste plekke
  • 1 x 2de plek
  • 1 x 3de plek
  • Sy behaal ook ‘n 2de plek in die Dubbeltuig met hulp Vlaamperdklas.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://hsswellendam.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal