)

Streek Swemkampioenskappe – Hoërskool Trio leerders presteer

Streek Swemkampioenskappe. Drie leerders van Hoërskool Trio, Kroonstad, Annika Serfontein, Shaun Morgan en Kayla Welgemoed het vanaf 3 tot 6 Maart deelgeneem aan die Level 2 Streek Swemkampioenskappe in Bloemfontein.

Hulle het uitstekend gevaar en behaal die volgende medaljes en plekke:

Regional Swimming Championships. Three learners from Trio High School, Kroonstad, Annika Serfontein, Shaun Morgan and Kayla Welgemoed competed at the Level 2 Regional Swimming Championships in Bloemfontein from 3 to 6 March.

Shaun Morgan – Shaun swem in sewe items in die finale vir seuns 15 jaar:

  • 200m Borsslag Goud
  • 50m Borsslag Silwer
  • 200 m Vryslag Brons
  • 50m Vryslag Brons
  • Twee 4de en een 6de plek

Annika Serfontein – swem in vyf items in die finale vir dogters 16 jaar:

  • 50m Vlinderslag Goud
  • 50m Vryslag Goud
  • 100m Vryslag Silwer
  • Een 4de en en een 5de plek

Kayla Welgemoed swem in ses items in die finale vir dogters 13 jaar:

  • Vier 5de, een 6de en een 10de plek

Hulle het ook deelgeneem aan die gemengde 4 x 50m aflos vir 0/17 saam met Christoff Van Schalkwyk van Trio Laerskool, en eindig derde na ‘n uitstekende vertoning.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.triohs.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal