)

Vrystaat Atletiek – Negentien van Hoër Meisieskool Oranje in span

Vrystaat Atletiek. Vir ’n vierde jaar in ’n ry het Oranje ’n rekord aantal van negentien atlete opgeneem in die Vrystaat Atletiek span vir die Nasionale Hoërskole-kampioenskappe. Dit vind vanaf 2 tot 5 April in Germiston plaas.

Voor 2017 het Oranje nooit meer as nege atlete in die span vir die SA’s gehad nie.

Dit is ook die vyfde agtereenvolgende jaar wat Charné Wansbury haar provinsiale kleure op hoërskoolvlak verwerf. Sy het verlede jaar vier medaljes op die SA’s verower, onder meer brons in die 200m.

Die Vrystaat Atletiek spanlede is:

o.19:

  • Nadia Vorster (hoogspring)
  • Roline Louw (400m en 100m-hekkies)
  • Charné Wansbury (100m en 200m)

o.17:

  • Diné le Roux (100m-hekkies en 400m-hekkies)
  • Nécke Verster (400m)
  • Zelmarie Smook (100m-hekkies)
  • Carlé Stockenström (800m)
  • Cara Smith (100m-hekkies, verspring, hoogspring)
  • Marianne Louw (driesprong)

o.15:

  • Elizabeth Fick (100m, 200m, 400m)
  • Rumé Burger (100m, 200m)
  • Danyelle Pienaar (90m-hekkies en 300m-hekkies)
  • Carli Uys (90m-hekkies)
  • Roné Strydom (90m-hekkies, verspring)
  • Marlene du Plessis (90m-hekkies)
  • Annelize van der Merwe (hoogspring)
  • Elsje Coetzee (gewigstoot)
  • Adrie van Tonder (gewigstoot, diskus)
  • Anneri Blignaut (800m, 1500m)

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://fpark.co.za

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal