)
Vrystaat Atletiek – Hoërskool Fichardtpark

Vrystaat Atletiek. Dertien atlete van Hoërskool Fichardtpark is ingesluit in die Vrystaat Atletiek o.16, o.18 en o.20 spanne en die Vrystaat Skole Atletiekspan. Die spanne neem onderskeidelik vanaf 21 tot…

Vrystaat Atletiek – Negentien van Hoër Meisieskool Oranje in span

Vrystaat Atletiek. Vir ’n vierde jaar in ’n ry het Oranje ’n rekord aantal van negentien atlete opgeneem in die Vrystaat Atletiek span vir die Nasionale Hoërskole-kampioenskappe. Dit vind vanaf…

Vrystaat Atletiek – Primêre Skool Naudeville atlete in Vrystaatspan

Vrystaat Atletiek. Vier leerders van Primêre Skool Naudeville in Welkom, Aiden Schoeman, Ava Agresti  Dohandrè Janse van Rensburg en Diaan van Brakel is verkies is tot die Vrystaat Atletiek span.…