ConSpirito Kunswedstryd – Morgenzon Landbou Akademie presteer
ConSpirito Kunswedstryd. Agt leerders van Morgenzon Landbou Akademie, Potchefstroom, se leerders het verlede week aan die ConSpirito Kunswedstryd in Secunda deelgeneem. Morgenzon het baie goed presteer in hulle kuns, musiek,…
Landsdiens – Morgenzon Landbou Akademie presteer
Landsdiens. Morgenzon Landbou Akademie Hoërskool Landsdiens se leerders het deelgeneem aan die Provinsiale Landsdiens Kamp. Vanaf 28 Junie tot 2 Julie het vier Landties vanjaar se Landsdiens Provinsiale Kamp te…
Prysskiet 2 – Morgenzon Landbou Akademie presteer
Prysskiet 2. Morgenzon Landbou Akademie, Potchefstroom, is baie trots op hul skuts. Hulle het in die Ermelo streek met ‘n 1ste, 2de en 4de plek by die 0/16 behaal asook…
SA Akademie Jukskei 2022 – Morgenzon Landbou presteer
SA Akademie Jukskeispan 2022. Morgenzon Landbou Akademie, Potchefstroom, se Jukskei Dogters O/19 span het aan die SA Akademie Jukskei 2022 deelgeneem. Morgenzon se Silwer Medalje wenners: Die volgende leerders van…
Prysuitdeling – Morgenzon Landbou Akademie leerders presteer
Prysuitdeling. Leerders van Morgenzon Landbou Akademie het spesiale toekennings ontvang by die skool se prysuitdeling. Amber van Wyk – Akademiese prestasie Gr. 4 Anke Swart – Akademiese prestasie Gr 5;…
Leiers – Morgenzon Landbou maak hul leiers vir 2023 bekend
Hoofleiers. Morgenzon Landbou Akademie het hul leiers vir 2023 bekend gemaak. Ontmoet hul Hoërskool leiers 2023. Geniet die video! Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://hsmorgenzon.co.za/
Morgenzon Landbou Akademie – Groet 2022 Matrieks
Morgenzon Landbou Akademie. Vrydag, 21 Oktober, was die Matrieks van Morgenzon Landbou Akademie se laaste amptelike skooldag. Ds Christo Jooste het ‘n diens met ‘n treffende boodskap gelei en Mnr…
Matriekafskeid 2022 – Morgenzon Landbou Akademie
Matriekafskeid 2022. Soos gebruiklik was Morgenzon Landbou Akademie se matriekafskeid ʼn pragtige aand om te onthou. Die Matriek leerders was op hul mooiste opgetof. Hulle het die aand saam met…
Nasionale Jeugskou – Morgenzon Landbou Akademie leerders skitter
Nasionale Jeugskou. Morgenzon Landbou Akademie se leerders het pragtig presteer tydens die Nasionale Jeugskou. Die Landties het die volgende prestasies behaal: Senior vleisbeeste: 2de plek in groepsklas Perde: 1ste plek…
VLR 2023 – Morgenzon Landbou Akademie VLR 2023 aangewys
VLR 2023. Morgenzon Landbou Akademie het die 2023 VLR aangewys. Die skool se nuwe leiers is: Seuns: Albert Smit, Henru Lombard, Adriaan Klopper, Joe Buys en Ruan Lombard. Dogters: Anchelike…
Mpumalanga Skole Jukskei – Morgenzon Landbou Akademie skitter
Mpumalanga Skole Jukskei. Landtie Jukskei spanne het uitmuntend gevaar het by die Mpumalanga Skole Jukskei 2022. Morgenzon dogters O/19 van Morgenzon Landbou Akademie is aangewys as die Mpumalanga Federasie skoleliga…








