)

ConSpirito Kunswedstryd – Morgenzon Landbou Akademie presteer

ConSpirito Kunswedstryd. Agt leerders van Morgenzon Landbou Akademie, Potchefstroom, se leerders het verlede week aan die ConSpirito Kunswedstryd in Secunda deelgeneem. Morgenzon het baie goed presteer in hulle kuns, musiek, dans en voordrag.

Twee van Morgenzon se leerders, Anke Swart en Riané Broekman, is as wenners in hulle afdelings aangekondig, en dring dus deur na die tweede rondte gedurende September.

Prestasies behaal Hoërskool:

  • Elodi van Graan: Kuns 94% en Voorbereide lees 88%
  • Luwan Pelser: Kuns 80% en Voorbereide lees 86%
  • Roxanne J van Rensburg: Voorbereide lees: 88%

Prestasies behaal Laerskool:

  • Christiaan Moses: Kuns 79%
  • Tristan Steyl: Duet 75%
  • Jalinri Etsebeth: Duet 75%
  • Anke Swart: Dans 90%
  • Riané Broekman: Dans 94%, Onvoorbereide lees 94% en Voorbereide lees 95%

Meer skolenuus: https://https://schoolsthatrock.co.za

https://hsmorgenzon.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal