)

Klawer Kunste Eisteddfod – Laerskool Vredendal presteer

Klawer Kunste Eisteddfod. Leerders van Laerskool Vredendal het 27 Julie aan die Klawer Kunste Eisteddfod deelgeneem. Van oral uit die omgewing het leerders by Laerskool Klawer byeengekom om hul verskeie talente ten toon te stel tydens die Eisteddfod.

Leerders het die voorreg gehad om aan verskeie items soos instrumentale aanbiedinge, sang, Afrikaanse en Engelse voordrag, kuns en so meer deel te neem.

Twee honderd en negentien grondslagfase leerders van Laerskool Vredendal het vir altesaam 291 items insgeskryf.

Toekennings ontvang:

  • 160 Dubbel Goud
  • 91 Goud
  • 35 Silwer
  • 3 Brons
Graad 1: Dubbelgoud
Graad 1: goud, silwer en brons
Graad 2: goud, silwer en brons
Graad 2: dubbelgoud
Graad 3: goud, silwer en brons
Graad 3: dubbelgoud

Meer skolenuus: https://https://schoolsthatrock.co.za

https://www.laerskoolvredendal.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal