)
TSA Toernooi – Laerskool Vredendal

TSA Toernooi. Laerskool Vredendal leerder, Hanna de Wet, het verlede naweek in George aan ‘n TSA Toernooi deelgeneem. Sy het uitstekende spel gelewer en 1ste geëindig in die 0.14 enkels…

UNISA Teorie eksamens – Laerskool Vredendal leerders skitter

UNISA Teorie eksamens. Vyf leerders van Laerskool Vredendal het hul UNISA teorie eksamens afgelê en hulle het uitstekend presteer. Al Vyf leerders het met lof geslaag en vier van die…

Klawer Kunste Eisteddfod – Laerskool Vredendal presteer

Klawer Kunste Eisteddfod. Leerders van Laerskool Vredendal het 27 Julie aan die Klawer Kunste Eisteddfod deelgeneem. Van oral uit die omgewing het leerders by Laerskool Klawer byeengekom om hul verskeie…

Wes-Kaap Netbal – Laerskool Vredendal leerders in spanne

Wes-Kaap Netbal. Vier leerders van Laerskool Vredendal is in onderskeie netbalspanne se provinsiale spanne opgeneem. Jana Vollgraaff (o/12) Imke Geldenhuys en Kara Engelbrecht (0/13) Hierdie dogters sal later vanjaar Wes-Kaap…

Laerskool Vredendal se 2017 graad-1’s het kom kuier by hulle nuwe klasse

Laerskool Vredendal se 2017 graad-1’s het kom kuier by hulle nuwe klasse