UNISA Teorie eksamens. Vyf leerders van Laerskool Vredendal het hul UNISA teorie eksamens afgelê en hulle het uitstekend presteer. Al Vyf leerders het met lof geslaag en vier van die leerders het bo 95% behaa.Hierdie vyf leerders is op UNISA se ererol geplaas.
Uitslae behaal:
- Belia Engelbrecht: Graad 2. Slaag met lof, 85%
- Maria Smith: Graad 2. Slaag met 96% en word op UNISA se Ererol geplaas
- Katie Swanepoel: Graad 1. Slaag net 97% en word op UNISA se Ererol geplaas
- Jan Coetzee: VG 1. Slaag met 95% en word op UNISA se Ererol geplaas
- Jana Vollgraaff: VG 1. Slaag met 97% en word op UNISA se Ererol geplaas
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
https://www.laerskoolvredendal.co.za/
Foto verskaf