)
Musiekprefekte vir 2026 – Hoër Jongenskool Paarl stel trots bekend

Musiekprefekte vir 2026. Die Hoër Jongenskool Paarl het onlangs hul musiekprefekte vir 2026 aangewys. Hierdie groep jong leiers sal die skool se musiekaktiwiteite en kultuur met trots en toewyding ondersteun.…

Musikon Eisteddfodd 2025 – Klerksdorp Hoërskool behaal goud

Musikon Eisteddfodd 2025. 🎶 Musikon Eisteddfod 2025: Kayleigh Hattingh blink uit! Kayleigh Hattingh van Klerksdorp Hoërskool het Donderdag en Vrydag met groot sukses aan die Musikon Eisteddfod 2025 deelgeneem. Sy…

Kaapstad Filharmoniese Jeugorkes – Hoërskool DF Malan

Kaapstad Filharmoniese Jeugorkes. Xyla Lottering, talentvolle leerder van Hoërskool DF Malan in Kaapstad, het buiten haar deelname aan die DF-blaasorkes, sopas ook as nuwe lid van die hoog- aangeskrewe Kaapstad…

UNISA Musiek eksamens – Hoër Meisieskool Bloemhof

UNISA Musiek eksamens. Foto voor: Janka Strauss, Liané van Hoogstraten. Middel: Madelie Botes, Jené Nigrini, Mija Kalp. Agter: Liza Hitge, Nicola Pienaar, Anné Botha. Agt skitterende musikale Bloemhoffers het almal…

MDDK Musiekafdeling – HS Merensky

MDDK-musiekafdeling. ‘n Staande applous vir me. Ingrid Linde, tutor by die MDDK Musiekafdeling. Die week van 12 tot 14 September was ‘n uitsonderlike tyd vir die MDDK-musiekafdeling. Klavier- en vioolstudente,…

UNISA Teorie eksamens – Laerskool Vredendal leerders skitter

UNISA Teorie eksamens. Vyf leerders van Laerskool Vredendal het hul UNISA teorie eksamens afgelê en hulle het uitstekend presteer. Al Vyf leerders het met lof geslaag en vier van die…

Ermelo Musiekmeesters – bekoor weer EHS gehoor

Ermelo Musiekmeesters. Die talentvolle groep, Ermelo Musiekmeesters, het onlangs weer die gemeenskap vermaak met musiek uit rolprente. Die musiek is op voortreflike wyse voorgedra deur die orkes en sangers. Al…

Unisa klavier-eksamen – Hoërskool Swartland leerders presteer

Unisa klavier-eksamen. Twee leerders van Hoërskool Swartland in Malmesbury, Madré Moore en Jani Visagie, het hul Unisa Klavier-eksamen prakties gespeel. Beide leerders het uitstekende resultate behaal. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://swartlandhs.co.za/…

Hoërskool Outeniqua musiekleerders presteer uitstekend

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.12.2″] Hoërskool Outeniqua van George is trots op hul musiekleerders wat besonders goed presteer het gedurende die eksterne praktiese musiekeksamens.   Voor vlnr: Lara Vellema (Royal Schools’…

Laerskool Park musiek

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.12.2″] Laerskool Park van Mosselbaai se musiekuitslae van 2018 was besonder goed.  Hulle het meestal die Unisa-eksamen gedoen, terwyl daar ook leerders was wat die ABRM eksamen…

Hoërskool Strand Musiekleerders Presteer

By die Helderberg Eisteddfod wat in Augustus plaasgevind het, het die volgende Hoërskool Strand leerders spesiale toekennings ontvang: Mia Du Plessis verwerf ‘n pryswennersertifikaat vir die beste prestasie in die…

Gerhard Joubert van Hoërskool Jan van Riebeeck

Gerhard Joubert, ‘n graad 11-leerder van Hoërskool Jan van Riebeeck, wen vanjaar se Pieter Kooij Musiekkompetisie! Daar het vanjaar 8 (uit 28) leerders deurgedring tot die finale ronde wat vanjaar…

ZAK RETIEF, ‘n matriekleerling van DF Malan

ZAK RETIEF, ‘n matriekleerling van DF het op Saterdag 11 Augustus deelgeneem aan die jaarlikse Johann Vos Musiekkompetisie wat deur HS Bellville aangebied word. Hy is een van slegs twee…

Musikante van Laerskool Outeniqua neem deel aan Jong Musikantekonsert

Baie geluk aan Carla Krüger en Henco Bester van Laerskool Outeniqua in George wat genooi is om aan die Jong Musikantekonsert op 1 Junie deel te neem.  Carla het ‘n…

Affies se musiekleerders word beloon

16 Leerders van Afrikaanse Hoër Meisieskool in Pretoria se harde werk en toewyding aan hul musiek het vrugte afgewerp toe hul gekies is vir die Simphonia Juventi. Hulle is op…

Musiekdepartement vereer met Erelidmaatskaptoekenning

Hoër Jongenskool Paarl se musiekdepartement is by die Paarl-Vallei Eisteddfod se gala-aand met ‘n

HS Strand Musiekprestasies

HELDERBERG EISTEDDFOD AUGUSTUS 2017  Die volgende leerders neem vanjaar deel aan die Helderberg Eisteddfod in hul onderskeie afdelings en presteer soos volg: Klavier: Lisa Wesstraat 1Silwer+ Suzaan Eybers 1Goud Ariana…

DF Malan Musiek

Twee van ons koperblaasspelers, Wilmar Niehaus (tromboon) en Zak Retief (Franse horing) het die afgelope kwartaal na keuring aan die Johann Voskompetisie en Pieter Kooijkompetisie deelgeneem. By lg. kompetisie moes…

Musiek nuus vanaf DF Malan

MUSIEK Nicole Parker en Estea Marais slaag albei UNISA Graad 5 Klavier met lof. (83 en 82% onderskeidelik.) Albei die dogters is in Graad 9 in die skool en Graad 5…

Hoërskool Strand – Maestro in wording

Zoé-Lee van der Merwe, ‘n graad 10 leerder van Hoërskool Strand, spog met ‘n allemintige 96% wat sy in haar graad 5 Unisa musiekteorie eksamen verwerf het.  Sy is na…