Baie geluk aan Carla Krüger en Henco Bester van Laerskool Outeniqua in George wat genooi is om aan die Jong Musikantekonsert op 1 Junie deel te neem. Carla het ‘n pragtige prestasie behaal met haar Dwarsfluit en Henco het almal betower met sy sang-item, “Everybody wants to be a cat”. v.l.n.r. Henco Bester, Carla Krüger
Become a SponsorSuid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg
Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…










