DiƩ skaakspelers van Laerskool Outeniqua in George is ingesluit in die Edenspan wat 19-20 Mei 2018 aan die Wes-Kaap Individuele Skaakkampioenskappe in Kleinmond gaan deelneem. Hierdie spelers gaan te staan kom teen Weskus, Overberg, Metro en Cape Winelands. Voor: RenƩ Badenhorst, Enrico Michaels Agter: Wilco Coetsee, Conrad Holm
Become a SponsorSuid-Afrikaanse Modern Pentathlon – HoĆ«rskool Randburg
Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wĆŖreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ān vasberade leerder van HoĆ«rskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…










