)

Affies se musiekleerders word beloon

16 Leerders van Afrikaanse Hoër Meisieskool in Pretoria se harde werk en toewyding aan hul musiek het vrugte afgewerp toe hul gekies is vir die Simphonia Juventi.

Hulle is op die foto bo:

Agter: Jana Smit, Anika van Zijl, Nadine Smith, Christelle Venter, Sabelle Jacobs en Annette Semmelink.

Middel: Mila Smith, Lize Fourie, Charlé Wolmarans, Martinette Labuschagne en Stephanie van Rooy.

Voor: Deoné Prinsloo, Carmen Fair, Marianne Semmelink, Kristie Güldenpfenning en Lianneke Viljoen.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal