MUSIEK
Nicole Parker en Estea Marais slaag albei UNISA Graad 5 Klavier met lof. (83 en 82% onderskeidelik.)
Albei die dogters is in Graad 9 in die skool en Graad 5 klavier is tans die vereiste praktiese standaard vir Graad 12 musiek as vak.
Jana Wolmarans presteer by die Stellenbosse Eisteddfod deur 2x Lof te behaal vir klavieritems.
Become a Sponsor