Twee van ons koperblaasspelers, Wilmar Niehaus (tromboon) en Zak Retief (Franse horing) het die afgelope kwartaal na keuring aan die Johann Voskompetisie en Pieter Kooijkompetisie deelgeneem. By lg. kompetisie moes hulle meeding met pianiste wat al etlike jare klavier speel.
Wilmar het derde geĆ«indig in die blaserafdeling van die Johann Voskompetisie, wat ‘n groot prestasie is vir iemand wat nog net vier jaar sy instrument bespeel.