)

Hoërskool Outeniqua musiekleerders presteer uitstekend

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.12.2″]

Hoërskool Outeniqua van George is trots op hul musiekleerders wat besonders goed presteer het gedurende die eksterne praktiese musiekeksamens.

Voor vlnr: Lara Vellema (Royal Schools’ Dwarsfluit Gr 5 – 86%), Caro Giliomee (Unisa Klavier Gr 4 – 80%), Mia Moore (Royal Schools’ Sang Gr 6 – 86%), Lente Treurnich (Royal Schools’ Saksofoon Gr 4 – 80,5 %) en Kerwin Albertus (Unisa Jazz Saksofoon Gr 7 – 88%).

Agter vlnr: Shané van Rooyen (Rock School Elektriese Kitaar Gr 6 – 80%), Ben van Niekerk (Unisa Klavier Gr 5 – 90%), Dylan du Preez (Royal Schools’ Dwarsfluit Gr 1 – 84%) en Reynard Visagie (Royal Schools’ Klavier Gr 4 – 88%).

[/et_pb_text][/et_pb_column][/et_pb_row][/et_pb_section]

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal