Gerhard Joubert, ‘n graad 11-leerder van Hoërskool Jan van Riebeeck, wen vanjaar se Pieter Kooij Musiekkompetisie! Daar het vanjaar 8 (uit 28) leerders deurgedring tot die finale ronde wat vanjaar op Lentedag gehou is. David Cyster (klarinet) verdien ‘n tweede plek. Prof. Hubert van der Spuy, dr. Benita van Blerk en mev. Anne-Marie Swanepoel was die beoordelaars. Gerhard is die eerste Jan van Riebeecker om dié prestasie te behaal.
Become a SponsorSuid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg
Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…










