)
ATKV-debatspanne – Hoërskool Jan van Riebeeck blink uit

ATKV-debatspanne – Hoërskool Jan van Riebeeck is baie trots op hulle talentvolle ATKV debatspanne. Hulle het onlangs hul staal gewys by die ATKV-debatkompetisie. Die senior span het nie deurgedring na…

Western Cape Coastal-netbalspanne – Hoërskool Jan van Riebeeck

Western Cape Coastal-netbalspanne. 🌟 Hoërskool Jan van Riebeeck drie uitblinkers in netbal! Die harte klop met trots by Hoërskool Jan van Riebeeck in Kaapstad. Drie van die skool se talentvolle…

Freestyle Chess Grand Slam – Hoërskool Jan van Riebeeck skitter

Freestyle Chess Grand Slam. 🏆 Skaaksensasie by Hoërskool Jan van Riebeeck! Hoërskool Jan van Riebeeck in Kaapstad het ‘n goeie rede om te bruis van trots! Jan Karsten van Hoërskool…

WP-Tennisproewe – Hoërskool Jan van Riebeeck skitter

WP-Tennisproewe. Stella Lamprecht skitter by WP-tennisproewe! Hoërskool Jan van Riebeeck harte bruis van trots oor Stella Lamprecht, wat op net 15-jarige ouderdom ’n merkwaardige mylpaal bereik het: sy het vir…

SAMO Wiskunde-olimpiade – Hoërskool Jan van Riebeeck

SAMO Wiskunde-olimpiade. Drie Jan van Riebeeckers blink uit in nasionale wiskunde-olimpiade! Hoërskool Jan van Riebeeck se harte klop vinniger van trots! Drie briljante leerders van die skool het hulle plek…

Poort 2025 – Hoërskool Jan van Riebeeck presteer

Poort 2025. Hoërskool Jan van Riebeeck se leerders het vanjaar weer aan die nasionale Poort 2025 skryfkompetisie vir senior hoërskoolleerders deelgeneem. Vanjaar se uitslae spreek boekdele oor die Jan van…

ASA Hoërskole Kampioenskappe – Hoërskool Jan van Riebeeck

ASA Hoërskole Kampioenskappe. Hoërskool Jan van Riebeeck, Kaapstad, is ongelooflik trots op hul atlete wat die afgelope weke deelgeneem het aan die ASA Hoërskole Kampioenskappe by Groenpunt én die SA Skole…

Sebastian Henn – Hoërskool Jan van Riebeeck

Sebastian Henn. Sebastian Henn is ‘n graad 8-leerder by Hoërskool Jan van Riebeeck. Hy ly aan breinverlamming (serebral palsy), maar het vanaf die begin van die jaar met gróót deursettingsvermoë…

ATKV-Tienertoneel – Finaliste van 60ste fees bekend

ATKV-Tienertoneel. Die 60ste ATKV-Tienertoneel was vanjaar simbioties. Meer as 3 000 tieners het hul stories tydens nege streeksfeeste landswyd vertel. 187 Produksies van regoor Suid-Afrika het nie op die planke…

ATKV Tienertoneel – Grenslose nasionale finaliste bekend

ATKV Tienertoneel. Die 59ste ATKV-Tienertoneel was vanjaar grensloos, met 3 200 tieners wat hul stories tydens agt streeksfeeste landswyd vertel het. 195 Produksies van regoor Suid-Afrika het nie op die…

Jeugleierkonferensie – Hoërskool Jan van Riebeeck gasheer

Jeugleierkonferensie. Hoërskool Jan van Riebeeck in Kaapstad het vanjaar as gasheer opgetree vir die Jeugleierkonferensie. Die toekoms lyk blink met hierdie jongmense! Hoërskool Jan van Riebeeck se hoofleier, Simon van…

Emil van der Walt van der Walt van Hoërskool Jan van Riebeeck

Emil van der Walt van der Walt van Hoërskool Jan van Riebeeck het die afgelope maand weer uitstekende Wiskundeprestasies behaal!   Cambridge A-levels Wiskunde geslaag met A-simbool. Deel van WP…

Hoërskool Jan van Riebeeck se nuwe leiers is die afgelope week aangekondig!

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text] Matriekraad Jenna Scott, Danielle de Vries, Eugene Shitikulu, Revaldo Warnick, Dirk Maree, Lané Beyer, Emil van der Walt, Mika Lonte, Pippa Bester, Larian Volkwyn, Chelsea Smyth, Mila…

Migael Mouton van Hoërskool Jan van Riebeeck

Migael Mouton (graad 11-leerder in Hoërskool Jan van Riebeeck) behaal ‘n 2de plek in die SA Society for History Teaching se nasionale aanlynvasvra.

Gerhard Joubert van Hoërskool Jan van Riebeeck

Gerhard Joubert, ‘n graad 11-leerder van Hoërskool Jan van Riebeeck, wen vanjaar se Pieter Kooij Musiekkompetisie! Daar het vanjaar 8 (uit 28) leerders deurgedring tot die finale ronde wat vanjaar…

Hoërskool Jan van Riebeeck bied aan Stampvol

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text] Volgende week Woensdag (22 Augustus) is dit tyd vir ons jaarlikse kultuuraand, Stampvol, waar die toneelgroep en verskeie ander leerders met hul talente gaan spog. Die Ondier,…

Kuns- en Kultuurmaand Hoërskool Jan van Riebeeck & Welgemeend

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row _builder_version=”3.0.105″ make_fullwidth=”on” use_custom_gutter=”on” make_equal=”on”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_image _builder_version=”3.0.105″ src=”https://schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2018/08/Kuns-en-Kultuurmaand-Hoërskool-Jan-van-Riebeeck-Welgemeend-1.jpg” show_in_lightbox=”on” url_new_window=”off” use_overlay=”off” always_center_on_mobile=”on” force_fullwidth=”off” show_bottom_space=”on” /][/et_pb_column][/et_pb_row][/et_pb_section]

Theodore Pauw en Louise Goethals van Hoërskool Jan van Riebeeck

Twee graad 12-leerders van Hoërskool Jan van Riebeeck, Theodore Pauw en Louise Goethals, het twee posisies in die Top 15 van die De Beers Engels Nasionale Olimpiade losgeslaan. Dit is…

Jan van Riebeeck maak geskiedenis

Hoërskool Jan van Riebeeck is sedert Julie 2017 ‘n Cambridge Associate School, wat beteken dat leerders van graad 10 – 12 die geleentheid het om ‘n internasionale kwalifikasie te verwerf.…

Die wenners van die Silverskerm Fees 2017- Hoërskool Jan van Riebeeck

Lea en Trix Viviers, beide oudleerders, maak opslae by die Silwerskermfees! Trix was te sien in Versnel, wat as Beste Kortfilm (12 minute) aangewys is en Lea Vivier wen die…

Hoërskool Jan van Riebeeck skole nuus

Baie geluk aan Emil van der Walt (heel links) wat deel was van die Suid-Afrikaanse span wat tydens die vakansie aan die Internasionale Wiskunde Olimpiade in Rio deelgeneem het. Die…

Hoërskool Jan van Riebeeck – Geluk aan Amy Atkins

[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text”] Baie geluk aan Amy Atkins (onder, middel) wat pas verkies is tot die SA o.17-Netbalspan! [/et_pb_text][/et_pb_column][/et_pb_row][/et_pb_section]

Willem Samuel besoek Hoërskool Jan van Riebeeck

Willem Samuel is ‘n kunstenaar en liedjieskrywer en is veral bekend vir sy outobiografiese “graphic novels” genaamd Mengelmoes. As oudleerder van Jan van Riebeeck het die skool ‘n impak op…