HoĆ«rskool Jan van Riebeeck is sedert Julie 2017 ān Cambridge Associate School, wat beteken dat leerders van graad 10 ā 12 die geleentheid het om ān internasionale kwalifikasie te verwerf. Hierdie kwalifikasie word deur Cambridge in die Verenigde Koninkryk onderskryf,Ā en universiteite van regoor die wĆŖreld, asook plaaslik, erken hierdie kwalifikasie.Ā Die vakke wat ons aanbied is Engels, Wiskunde, Fisika en Biologie.
Hierdie groep is die eerste wat die CIE (Cambridge International Exam) AS eksamen in Wiskunde aflĆŖ.Ā Hulle maak geskiedenis, want HS Jan van Riebeeck is een van die eerste Afrikaans mediumskole in die land wat ons leerders die geleentheid bied om hierdie kwalifikasie te verwerf.Ā Leerders van omliggende skole kan ook by ons skool se klasse inskakel. Kontak gerus vir me Lizette Visser (Lizette.visser@janvanriebeeck.co.za) vir meer inligting.
Foto:
Voor vlnr: LanƩ Beyer, Lila Ferreira en Nina Ferreira
Agter: Mila Yssel, Emil van der Walt, Tiaan Theron, Dirk Maree en Theodore Pauw