)
Schools That Rock gesels met Lydia-Mari Erasmus, Hoofdogter van Hoërskool Jan van Riebeeck, Kaapstad.

Schools That Rock vra ‘n paar vrae aan Lydia-Mari Erasmus, Hoofdogter van Hoërskool Jan van Riebeeck, Kaapstad. Vraag:  Hoe sien jy die invloed van die Covid19 virus op ons land? Ek sien…

Schools That Rock gesels met Dylan Keyser, Hoofseun van Hoërskool Jan van Riebeeck, Kaapstad

Schools That Rock vra ‘n paar vrae aan Dylan Keyser, Hoofseun van Hoërskool Jan van Riebeeck, Kaapstad. Vraag:  Hoe sien jy die invloed van die Covid19 virus op ons land?…

Hoërskool Jan van Riebeck spog met nuwe musiekskool

James Burchell, mnr Geruan Geldenhuys en Graham Lowneds. Dit is met groot opwinding dat Hoërskool Jan van Riebeeck kan aankondig dat ons hierdie jaar met ‘n splinternuwe buitemuurse musiekskool begin!…

Hoërskool Jan van Riebeeck se leiers vir 2020 aangekondig!

Voor vlnr: Gabriella Hamman, Dylan Keyser, Louis Jordaan, Lydia-Mari Erasmus, Jonadrie van Aardt en Jacques van der Westhuizen. Agter: Ilse de Lange, Ethan Stoop, Betsy Wilke, Braam van der Vyver,…

Hoërskool Jan van Riebeeck leerder nasionale wenner van Taalbond Tweetaligheidseksamen

Lené Vorster, ‘n graad 9-leerder aan Hoërskool Jan van Riebeeck in Kaapstad, is aangewys as die nasionale wenner van die Taalbond se Tweetaligheidseksamen in die junior afdeling. Dit is werklik…

Hoërskool Jan van Riebeeck leerder presteer in Driekuns

Emil van der Walt (graad12) van Hoërskool Jan van Riebeeck, Kaapstad, het die seniorbeker by Vrydagaand se UCT-prysuitdelingsfunksie verower met ‘n uitsonderlike driekuns. Hy het 100% vir al drie rondtes…

Hoërskool Jan van Riebeeck leerder finalis vir Mej Tiener SA-kompetisie

Hoërskool Jan van Riebeeck in Kaapstad is baie trots op Jonadrie van Aardt wat ‘n finalis is vir die Mej Tiener SA-kompetisie! Sy neem vanaf 20-23 Maart in Pretoria aan…

Uitnodiging Jan van Riebeeck

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_image _builder_version=”3.19.9″ src=”https://schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2019/02/Uitnodiging-Jan-van-Riebeeck.jpg” /][/et_pb_column][/et_pb_row][/et_pb_section]

Emil van der Walt van der Walt van Hoërskool Jan van Riebeeck

Emil van der Walt van der Walt van Hoërskool Jan van Riebeeck het die afgelope maand weer uitstekende Wiskundeprestasies behaal!   Cambridge A-levels Wiskunde geslaag met A-simbool. Deel van WP…

Hoërskool Jan van Riebeeck se nuwe leiers is die afgelope week aangekondig!

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text] Matriekraad Jenna Scott, Danielle de Vries, Eugene Shitikulu, Revaldo Warnick, Dirk Maree, Lané Beyer, Emil van der Walt, Mika Lonte, Pippa Bester, Larian Volkwyn, Chelsea Smyth, Mila…

Migael Mouton van Hoërskool Jan van Riebeeck

Migael Mouton (graad 11-leerder in Hoërskool Jan van Riebeeck) behaal ‘n 2de plek in die SA Society for History Teaching se nasionale aanlynvasvra.

Gerhard Joubert van Hoërskool Jan van Riebeeck

Gerhard Joubert, ‘n graad 11-leerder van Hoërskool Jan van Riebeeck, wen vanjaar se Pieter Kooij Musiekkompetisie! Daar het vanjaar 8 (uit 28) leerders deurgedring tot die finale ronde wat vanjaar…

Hoërskool Jan van Riebeeck bied aan Stampvol

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text] Volgende week Woensdag (22 Augustus) is dit tyd vir ons jaarlikse kultuuraand, Stampvol, waar die toneelgroep en verskeie ander leerders met hul talente gaan spog. Die Ondier,…

Hoërskool Jan van Riebeeck

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text] Kom maak gerus 17 & 18 Augustus ‘n draai! Dit gaan ‘n heerlike naweek wees, vol aksie en baie sport! Laerskool Jan van Riebeeck en Laerskool Dirkie…

Kuns- en Kultuurmaand Hoërskool Jan van Riebeeck & Welgemeend

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row _builder_version=”3.0.105″ make_fullwidth=”on” use_custom_gutter=”on” make_equal=”on”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_image _builder_version=”3.0.105″ src=”https://schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2018/08/Kuns-en-Kultuurmaand-Hoërskool-Jan-van-Riebeeck-Welgemeend-1.jpg” show_in_lightbox=”on” url_new_window=”off” use_overlay=”off” always_center_on_mobile=”on” force_fullwidth=”off” show_bottom_space=”on” /][/et_pb_column][/et_pb_row][/et_pb_section]

Theodore Pauw en Louise Goethals van Hoërskool Jan van Riebeeck

Twee graad 12-leerders van Hoërskool Jan van Riebeeck, Theodore Pauw en Louise Goethals, het twee posisies in die Top 15 van die De Beers Engels Nasionale Olimpiade losgeslaan. Dit is…

Jan van Riebeeck maak geskiedenis

Hoërskool Jan van Riebeeck is sedert Julie 2017 ‘n Cambridge Associate School, wat beteken dat leerders van graad 10 – 12 die geleentheid het om ‘n internasionale kwalifikasie te verwerf.…

Laerskool Jan van Riebeeck kuns uitstalling

[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text” background_layout=”light” text_orientation=”left” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff” border_style=”solid”] Graad 7 Leerders – kuns uitstalling Die graad 7-leerders van Laerskool Jan van Riebeeck het met groot oë na die…

Die wenners van die Silverskerm Fees 2017- Hoërskool Jan van Riebeeck

Lea en Trix Viviers, beide oudleerders, maak opslae by die Silwerskermfees! Trix was te sien in Versnel, wat as Beste Kortfilm (12 minute) aangewys is en Lea Vivier wen die…

Hoërskool Jan van Riebeeck skole nuus

Baie geluk aan Emil van der Walt (heel links) wat deel was van die Suid-Afrikaanse span wat tydens die vakansie aan die Internasionale Wiskunde Olimpiade in Rio deelgeneem het. Die…

Hoërskool Jan van Riebeeck – Geluk aan Amy Atkins

[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text”] Baie geluk aan Amy Atkins (onder, middel) wat pas verkies is tot die SA o.17-Netbalspan! [/et_pb_text][/et_pb_column][/et_pb_row][/et_pb_section]

Willem Samuel besoek Hoërskool Jan van Riebeeck

Willem Samuel is ‘n kunstenaar en liedjieskrywer en is veral bekend vir sy outobiografiese “graphic novels” genaamd Mengelmoes. As oudleerder van Jan van Riebeeck het die skool ‘n impak op…