• About Us
  • Advertise
  • Contact Us
Tuesday, January 26, 2021
21 °c
Cape Town
18 ° Tue
18 ° Wed
18 ° Thu
19 ° Fri
Schools That Rock
No Result
View All Result
  • Login
  • Register
  • Home
  • Latest News
  • Western Cape
    • Western Cape Schools
      • Cape Town
      • Knysna
      • Paarl
      • West Coast
    • Western Cape Sports
  • Eastern Cape
    • Eastern Cape Schools
      • East London
      • Port Elizabeth
    • Eastern Cape Sports
  • Gauteng
    • Gauteng Schools
      • East
      • North
      • Pretoria
      • South
      • West
    • Gauteng Sports
  • Other Provinces
    • Freestate
      • Freestate Schools
      • Freestate Sports
    • Kwazulu Natal
      • Kwazulu Natal Schools
      • Kwazulu Natal Sports
    • Limpopo
      • Limpopo Schools
      • Limpopo Sports
    • Mpumalanga
      • Mpumalanga Schools
      • Mpumalanga Sports
    • North West
      • North West Schools
      • North West Sports
    • Northern Cape
      • Northern Cape Schools
      • Northern Cape Sports
  • Lets Talk
  • Vacancies
  • Events
  • Contact Us
  • Home
  • Latest News
  • Western Cape
    • Western Cape Schools
      • Cape Town
      • Knysna
      • Paarl
      • West Coast
    • Western Cape Sports
  • Eastern Cape
    • Eastern Cape Schools
      • East London
      • Port Elizabeth
    • Eastern Cape Sports
  • Gauteng
    • Gauteng Schools
      • East
      • North
      • Pretoria
      • South
      • West
    • Gauteng Sports
  • Other Provinces
    • Freestate
      • Freestate Schools
      • Freestate Sports
    • Kwazulu Natal
      • Kwazulu Natal Schools
      • Kwazulu Natal Sports
    • Limpopo
      • Limpopo Schools
      • Limpopo Sports
    • Mpumalanga
      • Mpumalanga Schools
      • Mpumalanga Sports
    • North West
      • North West Schools
      • North West Sports
    • Northern Cape
      • Northern Cape Schools
      • Northern Cape Sports
  • Lets Talk
  • Vacancies
  • Events
  • Contact Us
No Result
View All Result
Schools that Rock
No Result
View All Result
ADVERTISEMENT
Home Western Cape

Schools That Rock gesels met Dylan Keyser, Hoofseun van Hoërskool Jan van Riebeeck, Kaapstad

schoolsthatrock by schoolsthatrock
June 15, 2020
in Western Cape, Western Cape Schools, Western Cape Sports
0
0
SHARES
10
VIEWS
Share on FacebookShare on TwitterShare on Whatsapp

Schools That Rock vra ‘n paar vrae aan Dylan Keyser, Hoofseun van Hoërskool Jan van Riebeeck, Kaapstad.

Vraag:  Hoe sien jy die invloed van die Covid19 virus op ons land?

READ ALSO

Schools That Rock gesels met Conrad Prins

Schools That Rock gesels met Elmi Bruwer

Ek glo dat die Covid19 virus hoofsaaklik ‘n groot negatiewe impak het op SA , veral in ‘n ekonomiese perspektief.  Die ekonoom, Mike Schussler, sê dat 86 mense in die afgelope vyf weke dood is aan Covid 19. Die land se ekonomie het al R500 miljard verloor, so elke sterfte kos die land R5,8 miljard. Ons land se ekonomie was reeds nie in ‘n goeie toestand nie, maar ek glo dat dit weer jare sal neem net om ons ekonomie terug te laat keer na daardie toestand waarin dit was voor Covid 19. Baie mense het hul werke verloor, baie mense se inkomstes is drasties verminder en baie besighede moes al toe maak. Dit is die eerste keer wat ons iets soos hierdie beleef-  die eerste keer wat ons basiese reg tot vryheid van beweging weggeneem is om ons te beskerm.

ADVERTISEMENT

Vraag:  Dink jy dat die virus ‘n invloed op toekomstige onderwys gaan hê? Gaan skole anders kyk na onderwys?

Ek glo dat die virus beslis ‘n invloed op toekomstige onderwys sal hê. Ek glo dat skole van nou af meer gereed sal wees indien iets soortgelyk sou gebeur en dat skole meer daarop sal fokus om leerders te onderig oor hoe om aanlyn skool te kan gaan. Ek weet dat my skool, Jan van Riebeeck, tydens hierdie inperking ‘n hele databasis geskep het vir al ons leerders en vir ons, ons eie e-pos adresse geskep het sodat almal Google Classroom kan gebruik. Ons sal dit kan gebruik indien ons ooit weer nie in staat sal kan wees om skool toe te gaan nie. Ek glo ook dat toekomstige leerders beslis oor hierdie virus gaan moet leer en dat dit deel sal word van die nuwe geskiedenis, ekonomie en biologie handboeke. Ek voel ook dat skole meer klem sal plaas op die belangrikheid van basiese higiëne.

Vraag:  Hoe/wat beplan jy om steeds jou doelwit vir jou laaste jaar op skool te bereik?

Ek wil graag aan die einde van die jaar my sewe onderskeidings behaal en daarvoor werk ek maar net elke dag hard en verseker dat ek nie agter raak met my werk nie. Ek geniet dit eintlik vreeslik baie om alleen by die huis te werk en om vir myself die werk te verduidelik en om op te som terwyl ek deur die werk gaan- dit voel soms beter en meer effektief as wat ek in die klas sit, maar nie altyd mooi en aandagtig luister nie. My onderwysers stuur ook videos en ekstra notas wat beslis ook help indien ek sukkel om iets vir myself te verduidelik. Ek hou elke dag my brein aan die gang en veral nou tydens die inperking, geniet ek dit om als op my eie tyd te doen, want dit vat darem ‘n groot mate van die druk, wat soms deur skool veroorsaak word, weg.

Vraag:  Wat beplan jy vir jou toekoms? Loopbaan?

Ek is van plan om volgende jaar Aktuariële Wetenskap te swot by Stellenbosh en sal graag eendag wil werk in die beleggings- of bank industrie.

Eie kommentaar:

Ek glo dat dit baie belangrik is dat ons positief moet probeer bly tydens hierdie tyd, want om negatief te word sal net die situasie slegter maak. Ons moet fokus op die goeie dinge, veral as jy bevoorreg genoeg is om veilig onder ‘n dak te bly, saam met liefdevolle mense woon en gesond is. Moet nie hierdie tyd mors nie, leerders moet aanhou werk en hulself verryk en die volwassenes moet begin kreatief dink aan maniere om besig te bly. Moet nie moed verloor nie! Laastens wil ek net almal aanmoedig om aan soveel dinge deel te neem as wat jy kan en waarvan jy hou, want ek het besef  dat ek waarskynlik nie weer aan my aktiwiteite soos debat, landloop, redenaars ens. sal kan deelneem op hoërskool nie. Ek het dit beslis as vanselfsprekend aanvaar en ek wil almal aanmoedig om elke geleentheid aan te gryp sodra ons weer kan!

 

Tags: AcademicsJan van Riebeeck HSSchools

Related Posts

Schools That Rock gesels met Conrad Prins
Latest News

Schools That Rock gesels met Conrad Prins

January 26, 2021
Schools That Rock gesels met Elmi Bruwer
Latest News

Schools That Rock gesels met Elmi Bruwer

January 26, 2021
Thought for the Week/Gedagte vir die Week
Cape Town

Thought for the Week/Gedagte vir die Week

January 25, 2021
Schools That Rock gesels met Hendré Jacobs
Latest News

Schools That Rock gesels met Hendré Jacobs

January 24, 2021
Uit die pen van ‘n mamma en juffrou
Eastern Cape

Uit die pen van ‘n mamma en juffrou

January 22, 2021
Hoër Jongenskool Paarl leerder presteer in tennis
Latest News

Hoër Jongenskool Paarl leerder presteer in tennis

January 22, 2021
Next Post

Schools That Rock gesels met Jurie Coetzee, Hoofseun van Hoërskool Keimoes

Please login to join discussion

POPULAR NEWS

Suretha Campher tells her “Blood story”

Suretha Campher tells her “Blood story”

November 9, 2020
Primêre Skool Jordania: Dr André Smith oor die toekoms van onderwys

Primêre Skool Jordania: Dr André Smith oor die toekoms van onderwys

November 9, 2020
Northern Cape High School learners rewarded

Northern Cape High School learners rewarded

November 17, 2020
Chris Briel sê waarom Hoërskool Witteberg sy gunsteling skool is

Chris Briel sê waarom Hoërskool Witteberg sy gunsteling skool is

June 29, 2020
Baie dankie aan Du Toit Neethling vir die waardering teenoor Schools That Rock

Baie dankie aan Du Toit Neethling vir die waardering teenoor Schools That Rock

September 25, 2020

Get daily news updates to your inbox!

Subscribe to our mailing list to receives daily updates direct to your inbox!

* indicates required
ADVERTISEMENT

EDITOR'S PICK

Rooies presteer in Gholf

May 3, 2016

Redenaars van Hoërskool Fichardtpark kwalifiseer vir semi-finaal

May 4, 2016

Willem Postma redaksie besoek NALN

May 4, 2016

Eben Dönges redenaars deur na Vrystaat finaal

May 4, 2016

Follow us

About

Schools That Rock is a young company, we are looking forward to a very bright future in serving the schools and learners of South Africa.

Recent Posts

  • Schools That Rock chat to Zander Steyn
  • Schools That Rock gesels met Olga van Niekerk

Newsletter

Get daily news updates to your inbox!

Subscribe to our mailing list to receives daily updates direct to your inbox!

* indicates required
  • Advertise
  • Contact Us
  • Terms and Conditions
  • Privacy Policy

© 2021 Schools that Rock - Developed by Volt Africa.

No Result
View All Result
  • Home
  • Latest News
  • Western Cape
    • Western Cape Schools
      • Cape Town
      • Knysna
      • Paarl
      • West Coast
    • Western Cape Sports
  • Eastern Cape
    • Eastern Cape Schools
      • East London
      • Port Elizabeth
    • Eastern Cape Sports
  • Gauteng
    • Gauteng Schools
      • East
      • North
      • Pretoria
      • South
      • West
    • Gauteng Sports
  • Other Provinces
    • Freestate
      • Freestate Schools
      • Freestate Sports
    • Kwazulu Natal
      • Kwazulu Natal Schools
      • Kwazulu Natal Sports
    • Limpopo
      • Limpopo Schools
      • Limpopo Sports
    • Mpumalanga
      • Mpumalanga Schools
      • Mpumalanga Sports
    • North West
      • North West Schools
      • North West Sports
    • Northern Cape
      • Northern Cape Schools
      • Northern Cape Sports
  • Lets Talk
  • Vacancies
  • Events
  • Contact Us

© 2021 Schools that Rock - Developed by Volt Africa.

Welcome Back!

OR

Login to your account below

Forgotten Password? Sign Up

Create New Account!

OR

Fill the forms below to register

*By registering into our website, you agree to the Terms & Conditions and Privacy Policy.
All fields are required. Log In

Retrieve your password

Please enter your username or email address to reset your password.

Log In
This website uses cookies. By continuing to use this website you are giving consent to cookies being used. Visit our Privacy and Cookie Policy.