)

Hoërskool Punt: Leer jou onderwyser ken: Me V van der Merwe (van Rensburg)

Hoërskool Punt, Mosselbaai, stel hul onderwysers bekend: Me V van der Merwe (van Rensburg).

Skool gematrikuleer: Graaff-Reinet, Union High School.

Verdere studies by: NMMU (NMU)
Skole waar ek voorheen onderwys gegee het:
P.W Botha College (HTS EDEN THS George
Curro Mosselbay
Union High School 

Vakke wat ek tans aanbied:
English Home Language
English First Additional Language ”

Sport/Akademie/Kultuur prestasies op skool en daarna:
Sport – atletiek,tennis,swem,hokkie (Karoo en OP) en volkleure en muurbal.
Kultuur- Klavier – Gr4 Royal Schools
Akademies – n Paar A’s op skool,
BA Honours in Apllied Language Studies

Stokperdjies: Daar is n paar. Ek geniet skryf. Ek is ook baie lief vir die natuur (ek dink die Karooplaas bly in mens se hart),asook diy verf projekte,sowel as binnenshuise versiering.

Iets interessant omtrent myself: Ek is ‘n 1 in a million baby. My ouers het gesukkel om kinders te hê en met mediese hulp het hulle eers my suster en toe ‘n drieling – JA 3 broers gekry.
Na dit vir my ma medies ontmoontlik was om weer swanger te raak, het God ander planne gehad, en is ek gebore.

My boodskap aan Punt: Ons dien ? God van wonderwerke. Wat ontmoontlik is vir mens is moontlik met Hom. Kry jou verhouding met Hom reg. Gebruik hierdie tyd van onsekerheid om jou gedagtes te hernu en om op Jesus Christus te fokus. Hy alleen bring sekerheid. Ek bid vir my Vis-familie.

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Skole-rugby – Hoërskool Robertson rugbyseuns presteer

Skole-rugby. Hoërskool Robertson vier trots. Baie geluk aan die Robbies met julle uitmuntende prestasies! Julle harde werk, deursettingsvermoë en toewyding straal deur in elke oomblik op die veld, en Hoërskool…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal