)

Hoërskool Punt: leer jou onderwyser ken – Me E Möller

Hoërskool Punt, Mosselbaai, stel hul onderwysers bekend: Me E Möller

Geboortedorp: Lady Grey
Skool gematrikuleer :Hoërskool Bellville
Verdere studies by: Universiteit van Stellenbosch

Vorige skole waar u onderwys gegee het:
Wetenskaplike by Somchem
Richtek Tegniese Kollege Hoërskool Waterkloof

Vakke wat u tans by Punt aanbied: Wiskunde

Sport/Kultuur/Akademiese deelname/prestasies op skool of daarna:
Beste junior redenaar (Gr 8 en 9)
Beste Senior redenaar (gr 10-12)
Lid van Landsdiens
Sekretaresse van Debatsvereniging
Mederedakteur van skoolkoerant
Hoofdogter. Word ook uitgenooi na Die Burger se jeugleierskonferensie.
Lid van Universiteitskoor
Ontvang kulturele kleure van Universiteit van Stellenbosch
Primaria van Huis Erica (Stellenbosch)

Stokperdjies: Stap (soos in die berge en op die strand met my honde), Sing, Klavierspeel, Blokkiesraaisels invul, Kleremaak, Fietsry

Iets interessant omtrent myself: Ek wou altyd net ‘n Ma wees.

My boodskap aan Punt: Punt se mense is wonderlik. Dit is ‘n groot voorreg om deel van die Punt-familie te kan wees.

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Skole-rugby – Hoërskool Robertson rugbyseuns presteer

Skole-rugby. Hoërskool Robertson vier trots. Baie geluk aan die Robbies met julle uitmuntende prestasies! Julle harde werk, deursettingsvermoë en toewyding straal deur in elke oomblik op die veld, en Hoërskool…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal