Emil van der Walt van der Walt van Hoërskool Jan van Riebeeck het die afgelope maand weer uitstekende Wiskundeprestasies behaal!
Cambridge A-levels Wiskunde geslaag met A-simbool.
Deel van WP A-span wat die Interprovinsiale Wiskunde Olimpiade gewen het.
Een van 10 goue medalje wenners in die senior afdeling van die SA Wiskunde Olimpiade.
Een van die Top 5 in Die Burger se Wiskundekompetisie.
Gesamentlik eerste in die Universiteit van Pretoria se Wiskunde Olimpiade.