Nautilus Wiskunde-kompetisie – Laerskool Truida Kestell blink uit
Nautilus Wiskunde-kompetisie – Laerskool Truida Kestell blink weereens uit met wiskundenuus. Elizabeth van Staden en Luther Nel het aan die Nautilus Wiskunde-kompetisie deelgeneem. Die kompetisies het by Fichardtpark Primêre Skool…
AMASA/ ABAKUS-kompetisie – Hoërskool Hoopstad se Anje skitter
AMASA/ ABAKUS-kompetisie. Baie geluk aan Anje Saunders (Vlak 5) wat ’n silwer medalje verower het tydens die AMSASA-kompetisie in Roodepoort. Hierdie prestasie is ’n groot mylpaal en toon haar toewyding…
SAMO Wiskunde-olimpiade – Hoërskool Punt vaar skitterend
SAMO Wiskunde-olimpiade. Hoërskool Punt vier uitmuntende wiskunde-talent! Baie geluk aan ons groep van 17 leerders, vanaf Graad 8 tot Graad 12, wat onlangs aan die SAMO Wiskunde-olimpiade deelgeneem het en…
Nautilus Wiskunde Olimpiade – Hoërskool Jim Fouché presteerders
Nautilus Wiskunde Olimpiade. Hoërskool Jim Fouché blink uit in Nautilus Wiskunde Olimpiade. Hoërskool Jim Fouché in Bloemfontein is trots om die uitstaande prestasies van vyf van hul leerders in die…
Wiskunde-week – Primêre Meisieskool Oranje styg uit
Wiskunde-week. Die Oranje Eendjies het van 3–7 November hul wiskunde-talent ten toon gestel tydens die skool se jaarlikse Wiskunde-week. Leerders het eers in hul klasse kragte gemeet en daarna die…
SA Wiskunde Olimpiade – Gereformeerde Skool Dirk Postma
SA Wiskunde Olimpiade. Gereformeerde Skool Dirk Postma blink uit in SA Wiskunde Olimpiade! Die akademiese vlam brand helder by Gereformeerde Skool Dirk Postma in die Moot. ’n Groep uitmuntende leerders…
2025 SAMC – Primêre Skool Naudeville se Eugene Smith presteer
2025 SAMC. Primêre Skool Naudeville in Welkom is trots om aan te kondig dat een van hul blink jong denkers, Eugene Smith van Graad 4, met uitstaande toewyding en talent…
IEB-eksamen – Hoërskool Piketberg
IEB-eksamen. Jandré Truter, matriekleerder 2024 van Hoërskool Piketberg, is dankbaar vir die eerste onderskeiding wat reeds in sy pakkie is vir ‘n blink toekoms wat op hom wag. Sy uitslae…
FLL SA Nasionale Kampioenskappe – HTS Middelburg
FLL SA Nasionale Kampioenskappe. HTS Middelburg se Robotika-span, die Crash Rovers, het hul stempel afgedruk by die FLL SA Nasionale Kampioenskappe. Hulle het Mpumalanga trots verteenwoordig. Die span het nie…
Wiskunde Prestige Prysuitdeling – Hoërskool Jim Fouché
Wiskunde Prestige Prysuitdeling. Hoërskool Jim Fouché, Bloemfontein, is baie trots op hul leerders se prestasies tydens die Wiskunde Prestige Prysuitdeling van die Vrystaat en Noord-Kaap. Leerders vat ‘n beker ontvang…
Departementele Wiskunde Kompetisie – Naudies leerder in kompetisie
Departementele Wiskunde Kompetisie. Elle-Anne Roper van Primêre Skool Naudeville, Welkom het aan die Departementele Wiskunde Kompetisie deelgeneem. Die kompetisie het op 24 Mei plaasgevind. Elle-Anne in Graad drie behaal ‘n…
Int Wiskunde Olimpiade – Hugo Bruwer verteenwoordig SA
Int Wiskunde Olimpiade. Hugo Bruwer, graad 12 leerder van Hoër Jongenskool Paarl, is gekies as een van slegs ses leerders wat Suid-Afrika by die Internasionale Wiskunde Olimpiade in Chiba, Japan,…
Wiskunde – Truida Kestell Ruwan Wille behaal eerste plek
Wiskunde – Primêre Skool Truida Kestell, in Bethlehem leerder blink uit in wiskunde. Ruwan Wille in Graad 4 het deelgeneem aan die Nautilus 2 wiskunde kompetisie. Ruwan behaal ‘n gesamentlike…
PI Dag – Hoërskool Langenhoven vier PI dag
PI dag. Hoërskool Langenhoven het gister, 14 Maart, Pi-dag met groot geesdrif gevier. Dit is ook Albert Einstein se verjaardag. Die dag word op 14 Maart (3/14), regoor die wêreld…
Laerskool Outeniqua leerder presteer by Wiskunde-in-Aksie
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.12.2″] Anja du Plessis van Laerskool Outeniqua in George het uitstekend presteer in vanjaar se Wiskunde-in-Aksie wat aangebied word deur die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns,…
Laerskool Outeniqua leerder presteer by SAMF Wiskunde Uitdaging
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.12.2″] Lindie Jonck en Jurgens Jansen van Laerskool Outeniqua in George, het uitstekend presteer in vanjaar se SAMF Wiskunde Uitdaging deur elk ‘n goue sertifikaat in die…
Emil van der Walt van der Walt van Hoërskool Jan van Riebeeck
Emil van der Walt van der Walt van Hoërskool Jan van Riebeeck het die afgelope maand weer uitstekende Wiskundeprestasies behaal! Cambridge A-levels Wiskunde geslaag met A-simbool. Deel van WP…
Laerskool Outeniqua skitter by SA Wiskunde Uitdaging
Baie geluk aan die 127 leerders van Laerskool Outeniqua in George, wat gekwalifiseer het vir die finale rondte van die SA Wiskunde Uitdaging (AMESA) wat plaasvind op 1 Augustus.
Dassie presteer in Ekspo
Mianca Oosthuizen, ‘n graad 10-leerder van Hoërskool Langenhoven in Riversdal,  het vanaf 3 – 6 Oktober 2017
Laerskool Outeniqua skole nuus
Miré de Waal en Lila Theunissen van Laerskool Outeniqua is druk besig om Wiskunde probleme op te los tydens die AMESA Wiskunde Pretdag vir Gr 4-5 wat op Vrydag, 5…
Wiskunde Nuus vanaf Newton Learskool
Hier volg die konsep-ranglys van leerders wat vir die PO LEUNG KUK Wêreld-Wiskunde Kompetisie te Hongkong gekies is. Matthew Block, Ignus van Deventer en Lize-Mari Loots wat as reserwe gekies…


















