SAMO Wiskunde-olimpiade. Hoërskool Punt vier uitmuntende wiskunde-talent!
Baie geluk aan ons groep van 17 leerders, vanaf Graad 8 tot Graad 12, wat onlangs aan die SAMO Wiskunde-olimpiade deelgeneem het en deurgedring het na die tweede rondte van die kompetisie.
Hoërskool Punt is ongelooflik trots op julle harde werk, deursettingsvermoë en akademiese prestasie. Julle dra die naam van die skool met trots en inspirasie!
✨ Leerders wat deurgedring het:
- Graad 8
- Lohan Kellerman
- Cayno Pienaar
- Alexander Schoevers
- Rehann Nel
- Liam Carse
- Graad 9
- Niah van Aswegen
- Zimi Loliwe
- Graad 10
- Sunita van Deventer
- Graad 11
- Jana Pretorius
- Robert du Preez
- Graad 12
- Etienne van Niekerk
- Duval Kloppers
- Dyllan Felix
- Marli Esterhuizen
- Jean Schoeman
- Edrich Smuts
- Rossouw Gericke
👏 Baie geluk aan elke leerder! Ons wens julle alle sterkte toe met die volgende rondte – gaan wys wat Hoërskool Punt kan doen!
Lees meer skolenuus hier: https://schoolsthatrock.co.za/
https://www.pointhighschool.co.za/
Foto verskaf
Become a Sponsor








