Hier volg die konsep-ranglys van leerders wat vir die PO LEUNG KUK Wêreld-Wiskunde Kompetisie te Hongkong gekies is. Matthew Block, Ignus van Deventer en Lize-Mari Loots wat as reserwe gekies is.Baie geluk met die groot prestasie !!!
Become a Sponsor