Mianca Oosthuizen, ‘n graad 10-leerder van Hoërskool Langenhoven in Riversdal, het vanaf 3 – 6 Oktober 2017 aan die finaal van die Eskom Ekspo vir Jong Wetenskaplikes te Johannesburg deelgeneem en ‘n silwermedalje verower. Haar onderwerp se naam is “Mental Maths” en het basies oor die oordra van Wiskunde geggaan.
Die Dasse is baie trots op hierdie uitsonderlike prestasie!
ADVERTISEMENT