[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.12.2″]
Anja du Plessis van Laerskool Outeniqua in George het uitstekend presteer in vanjaar se Wiskunde-in-Aksie wat aangebied word deur die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns, in samewerking met die SAOU. Sy is uitgenooi na ‘n Wiskunde Pretdag by die Universiteit van Stellenbosch as een van die Top 30 presteerders in die provinsie. Pragtige prestasie!
[/et_pb_text][/et_pb_column][/et_pb_row][/et_pb_section]