)

Wiskunde-week – Primêre Meisieskool Oranje styg uit

Wiskunde-week. Die Oranje Eendjies het van 3–7 November hul wiskunde-talent ten toon gestel tydens die skool se jaarlikse Wiskunde-week. Leerders het eers in hul klasse kragte gemeet en daarna die finale rondtes aangedurf.

Baie geluk aan al die wenners!

Graad 4 – “Hit the Button

  • 1ste – Skylann O’Ryan
  • 2de – Mika Swart
  • 3de – Emma Hugo

Graad 5 – 2D-vorms met ’n “twist

  • 1ste – Kailah Nel
  • 2 de – Ané Baardman
  • 3de – Tené Venter

Graad 6 – 24

  • 1ste – Dienie Hardie
  • 2de – Chloë Smith
  • 3de – Kriselie Potgieter

Graad 7 – Sudoku

  • 1ste – Ciana Saaiman
  • 2de – Wilmi Strauss
  • 3de – Zarien Gerber

👏 Welgedaan aan al die slimkop-Eendjies wat met soveel entoesiasme en deursettingsvermoë deelgeneem het! 🐥

Lees meer interessante skolenuus hier: https://schoolsthatrock.co.za/

https://oranjeprimer.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal